song lyrics / Valiant Swart / Liefde By Die Dam lyrics  | FRen Français

Liefde By Die Dam lyrics

Performer Valiant Swart

Liefde By Die Dam song lyrics by Valiant Swart official

Liefde By Die Dam is a song in Afrikaans

Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die dam dam dam
Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die dam dam dam

Die liefde is soos n ryp komkommer
Vergeet hom in die sakkie dan verlep hy sommer
Die liefde is soos 'n adamsvy
Laat hang hom aan die mikkie dans dit neusie verby

Soos appels en pere en 'n ryp waatlemoen
So soet is die stroop van die oopmondsoen
Soos die skil van die piesang en die dop van die druif
So lekker voel die dinge van die lepel lê lyf

Daar's die boort en wingerd en die paddas in die vlei
Die druffie en die bruggie en die walle waar jy gly
My les het ek geleer by die dam op die plaas
Die lekker vis vang jy met die beste aas

Die liefde is soos n ryp komkommer
Vergeet hom in die sakkie dan verlep hy sommer
Die liefde is soos 'n adamsvy
Laat hang hom aan die mikkie dans dit neusie verby

Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die dam dam dam

Daar kom 'n tyd om ploeg daar kom 'n tyd om te saai
Maar soms is jy te moeg om die vrug af te laai
'n Tyd om te oes en 'n tyd om te pluk
Maar soms is jy te lusteloos om deur te druk

Dis die vore wat ons spitte en die draad wat ons span
Dis die damme wat ons bou om die reën op te vang
Die valletjie kaas vir vannag se muis
Die doily oor die melkbeker in die kombuis

Die liefde is soos n ryp komkommer
Vergeet hom in die sakkie dan verlep hy sommer
Die liefde is soos 'n adamsvy
Laat hang hom aan die mikkie dans dit neusie verby

Die liefde is soos n ryp komkommer
Vergeet hom in die sakkie dan verlep hy sommer
Die liefde is soos 'n adamsvy
Laat hang hom aan die mikkie dans dit neusie verby

Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die dam dam dam
Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die dam dam dam

Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die dam dam dam
Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die dam dam dam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liefde By Die Dam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid