song lyrics / Valiant Swart / Kleingeld lyrics  | FRen Français

Kleingeld lyrics

Performers Valiant SwartOllie Viljoen

Kleingeld song lyrics by Valiant Swart official

Kleingeld is a song in Afrikaans

Kleingeld, kleingeld, kleingeld
Kleingeld is my naam
Ek vra maar vir jou sente
Ek vra al is ek skaam

Kleingeld, kleingeld, kleingeld
Kleingeld is my van
Jy maak jou heelgeld stukkend
Jy paas jou vlenters aan

My eerste skrou was 'n wanhoop skrou
My enigste ma was 'n ashoop vrou
Sy't my net so gelos in die bloekombos
Sy't my somme net so gelos

Kleingeld, kleingeld, kleingeld
Kleingeld is my naam
Ek vra maar vir jou sente
Ek vra al is ek skaam

Kleingeld, kleingeld, kleingeld
Kleingeld is my van
Jy maak jou heelgeld stukkend
Jy paas jou vlenters aan

My pa het vir my ma met 'n plank geslaan
Laat die bloed so spat toe't sy weg gegaan
Die boere het my pa in die bakkie gelaai
Toe sê my pa goodbye

Kleingeld, kleingeld, kleingeld
Kleingeld is my naam
Ek vra maar vir jou sente
Ek vra al is ek skaam

Kleingeld, kleingeld, kleingeld
Kleingeld is my van
Jy maak jou heelgeld stukkend
Jy paas jou vlenters aan

In die laaste lig soek ek 'n lêplek vir my
Ek sal seker maar 'n plekkie in die bloekombos kry
My oë is geel soos 'n ashoop son
Ek lê oop oë
En droom
Hier op die grond
Hier op die grond

Kleingeld, kleingeld, kleingeld
Kleingeld is my naam
Ek vra maar vir jou sente
Ek vra al is ek skaam

Kleingeld, kleingeld, kleingeld
Kleingeld is my van
Jy maak jou heelgeld stukkend
Jy paas jou vlenters aan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kleingeld lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid