song lyrics / Valiant Swart / Ruiter in Die Nag lyrics  | FRen Français

Ruiter in Die Nag lyrics

Performers Valiant SwartOllie Viljoen

Ruiter in Die Nag song lyrics by Valiant Swart official

Ruiter in Die Nag is a song in Afrikaans

Oh ruiter hou wag
Ruiter in die nag
In die hemel bo
Skyn die maan omhoog

Getrou hou jy wag
Ruiter in die nag
Jy's 'n dapper held
Wagter van die veld

Vry gaan jy voort gebrei deur son en wind en reën
Jy staan jou man, jy's onderdaning aan geen een

Getrou hou jy wag
Ruiter in die nag
Stewig soos 'n rots
Staan jy sterk en trots

Waar jy ry vannag
Ruiter in die nag
Is jy haastig nou
Wag 'n nooi vir jou

Jy kan nie versuim
Ruiter in die nag
Sluit jou hart bekoor
Jy't jou hart verloor

'n Lig wat brand daar in haar venster
Lok jou aan
Sy wag om saam met jou die toekoms in te gaan

Ry ver deur die land
Ruiter in die nag
Daar's 'n volk te bou
As 'n man en vrou

Ruiter in die nag
Ruiter in die nag

Die goudstad ligte brand so helder
Terwyl die winter wind so droewig huil
En daar staan 'n moeder met haar kindjie
Hul moet daar in die vlakte skuil
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ruiter in Die Nag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid