song lyrics / Valiant Swart / Hantamberge lyrics  | FRen Français

Hantamberge lyrics

Performers Valiant SwartOllie ViljoenPietman GeldenhuysPeter Mitchel

Hantamberge song lyrics by Valiant Swart official

Hantamberge is a song in Afrikaans

Waar die gryse Hantamberge in die skemer staan
Waar die aandblom sluimer teen die hang
Na die mooi ou Hantamberge sal ek weer moet gaan
Na die liefde waarna ek verlang

Elke koel somersaand stap ons twee hand aan hand
In die dae van ons liefde lank verby
Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang
Na die Hantamberge moet ek gaan

As die son se laaste strale in die weste kwyn
Word my hart gevul met hunkering
Dan verlang ek telkemale na ons samesyn
Wat die liefde eens vir ons kon bring

Daar's 'n sekelmaan vanaand
'n Polfyntjie in my hand
En ek dink weer aan my Hantam heimweë land
Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang
Na die Hantamberge moet ek gaan

Na die Hantamberge moet ek gaan
Na die Hantamberge moet ek gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hantamberge lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid