song lyrics / Ryno Velvet / Kyk Hoe Lyk Jy Nou lyrics  | FRen Français

Kyk Hoe Lyk Jy Nou lyrics

Performer Ryno Velvet

Kyk Hoe Lyk Jy Nou song lyrics by Ryno Velvet official

Kyk Hoe Lyk Jy Nou is a song in Afrikaans

Dis net te min sonskyn
Dis net te min van my wyn
Dis daai ongemaklike wat jy weet jy is

So jy is myne
O jy is myne
Aan die einde van jou aande wat jy so onthou

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

O die hart se pyne
O die hart se lyne
O die ingegewe wysheid wat jy dink jy het

Die girls stil feining
Ja oor syne
Jou ingegewe insig oor die horison

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Dis net te min sonskyn
Dis net te min van my wyn
Dis daai ongemaklike wat jy weet jy is

So jy is myne
O jy was myne
Aan die einde van jou aande wat jy so onthou

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou, nou

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou bietjie wat ek het
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kyk Hoe Lyk Jy Nou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid