song lyrics / Ryno Velvet / Weskus lyrics  | FRen Français

Weskus lyrics

Performer Ryno Velvet

Weskus song lyrics by Ryno Velvet official

Weskus is a song in Afrikaans

Op 'n Saterdag aand sak ons af
My voete jeuk ek wil gaan dans
Vat dit vas in Elandsbaai, as die see so sing moet ons braai

Hak die wa dan span ons af
'n Paar vrinne kom deur van Ellisras
Jou kombers en my matras, 'n opsitkers en my ou tas

Want die's 'n Weskus ding
Waar ons hou van sing
Hardlooprugby speel
Goeie tye deel

Dis die plek vir my
Die’s 'n waar ek bly
Waar jy my gaan kry

Vir 'n beter plek kan jy nie vra
Daar waar die krewe loop en die kraaie gaap
Ek ruil 'n aeroplane vir 'n disablom, as die wind wil sing kan ons loop met hom

Kry jou naby die laaiplek kaai
Na 'n koue een kan ons die rooster swaai
'n Rooikraans vuur appelkooskonfyt met die son wat sak vaar ons uit

Want die's 'n Weskus ding
Waar ons hou van sing
Hardlooprugby speel
Goeie tye deel

Dis die plek vir my
Die’s 'n waar ek bly
Waar jy my gaan kry
Waar jy my gaan kry

Want die's 'n Weskus ding
Waar ons hou van sing
Hardlooprugby speel
Goeie tye deel

Dis die plek vir my
Die’s 'n waar ek bly
Waar jy my gaan kry

Want die's 'n Weskus ding
Waar ons hou van sing
Hardlooprugby speel
Goeie tye deel

Dis die plek vir my
Die’s 'n waar ek bly
Dis 'n Weskus ding
Dis 'n Weskus ding
Dis 'n Weskus ding
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Weskus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid