song lyrics / Ryno Velvet / Rou Liefde lyrics  | FRen Français

Rou Liefde lyrics

Performer Ryno Velvet

Rou Liefde song lyrics by Ryno Velvet official

Rou Liefde is a song in Afrikaans

Ek kon sweer sy was mooier gistraand
En ek kon sweer sy het nooit soveel gepraat
Maar die hart wat so brand o die hart wat so kreun
Want in vyf woorde moes sy als in haar bekeer

En hy sê ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou

Sy was seker hy het ook ‘n ander kant
Sy was seker hy onthou nog haar naam
‘n Leuen is so aardag ‘n leuen is so wreed
Vir net vyf woorde was tog als wat sy begeer

En hy sê ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou

Dis nooit wat jy dink
Dis niks om oor te sing
Liefde is blind

Konstante huiwering
En die hartseer wat dit bring
Groot donker kom

Dis nooit wat jy dink
Niks om oor te sing
Liefde is blind

En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou

En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou
En ek is lief vir jou

Dit skree hy vir haar
Dit skree hy gou
Dit skree hy gou
Dit skree hy gou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rou Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid