song lyrics / Ryno Velvet / Volkswagen Bussie lyrics  | FRen Français

Volkswagen Bussie lyrics

Performer Ryno Velvet

Volkswagen Bussie song lyrics by Ryno Velvet official

Volkswagen Bussie is a song in Afrikaans

Was gebore in die middel van 'n wingerdland
Mekaar dik gevry op stilbaai strand
Êrens langs die vuur in die richtersveld
Kies ek elke keer bo roem en geld
Het vleuel gejol tot so standard agt
Toe skuif coach my slot toe dat ek sak in die skrum
Moves gepull en drieë gedruk
By my vriende geleer om brannas te sluk

Hierdie vlamme
Brand nie vir niks nie
Gooi nog hout op
Sit 'n rukkie
Wat ons gehad het
Ruil ek vir niks nie
Ons almal klap saam in 'n volkswagen bussie

Hierdie vlamme
Brand nie vir niks nie
Gooi nog hout op
Sit 'n rukkie
Wat ons gehad het
Ruil ek vir niks nie
Ons almal klap saam in 'n volkswagen bussie

Ruil dit vir niks nie
Ruil dit vir niks nie
Ons almal klap saam in 'n volkswagen bussie

'n Poster van Rolls Royce, Joost en James
Tuisgebakte brood laat die sorge verdwyn
Hanepoot wyn saam met my vrou
Dis hoe ek ons altyd wil onthou
Ysters langs die vuur al vir jare lank
Wat is beter as die see se klank
Gooi 'n paar tunes op die radio
Dans ons beste passies op die patio

Hierdie vlamme
Brand nie vir niks nie
Gooi nog hout op
Sit 'n rukkie
Wat ons gehad het
Ruil ek vir niks nie
Ons almal klap saam in 'n volkswagen bussie

Hierdie vlamme
Brand nie vir niks nie
Gooi nog hout op
Sit 'n rukkie
Wat ons gehad het
Ruil ek vir niks nie
Ons almal klap saam in 'n volkswagen bussie

Ruil dit vir niks nie
Ruil dit vir niks nie
Ons almal klap saam in 'n volkswagen bussie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Volkswagen Bussie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid