song lyrics / Ryno Velvet / Net Vir Jou lyrics  | FRen Français

Net Vir Jou lyrics

Performer Ryno Velvet

Net Vir Jou song lyrics by Ryno Velvet official

Net Vir Jou is a song in Afrikaans

En hierdie is vir jou
Alles wat ek het behoort nou aan jou
En help my hier uit
Die rigting wat ek goed ken en nou agter uit

En alles wat ek het
En alles wat ek weet behoort nou aan jou
En alles wat jy weet
Alles wat jy doen ek behoort nou aan jou

En in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
Is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou
En in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
Is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou

Nou in hierdie sonskyn hier om my
En deur die rigting wat ek nou jou het ek
Donker wolk, reën dit bo my
Ek weet

En ek wens ek kon hier uitkom
En ek kan myself net omdraai
Na jou
Draai na jou

En in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
Is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou

En in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
Is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou
En in die hemel, hang dit, kry dit, neem dit, steel dit
Is jy, was jy, deur my, net vir jou en net vir jou

En hierdie sonskyn hier vir my (Sonskyn hier vir my)
En deur die rigting wat ek ry (Rigting wat ek ry)
Deur die donker wolk, reën dit bo my
Ek weet (Ek weet, ek weet)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Net Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid