song lyrics / Ryno Velvet / Poorte lyrics  | FRen Français

Poorte lyrics

Performer Ryno Velvet

Poorte song lyrics by Ryno Velvet official

Poorte is a song in Afrikaans

En welkom by die poorte jy het jou tyd verloor
Hier word jy nie geoordeel nie maar mooi opgespoor
En kom in
My kind kom in

Ek is jammer om die nuus vir jou te breek maar jy is dood
Alles wat jy het het jy in ‘n oogwink verloor
En kom in
My kind kom in

Die antwoord op jou vrae gaan geantwoord word
By die informasie bordjie kry vir jou ‘n form
En kom in
My kind kom in

En dit wat jy nie weet nie wil ons graag vir jou leer
Daar was ‘n boek gewees met riglyne en agter in lees
Kom in
My kind kom in

Ek is jammer maar die Grote sal jou nie kan sien
Sy magte van daar wees ons sal jou vernietig en dié want
My kind kom in

En welkom by die poorte jy het jou tyd verloor
Hier word jy nie geoordeel nie maar mooi opgespoor
En kom in
My kind kom in

Ek is jammer om die nuus vir jou te breek maar jy is dood
Alles wat jy het het jy in ‘n oogwink verloor
En kom in
My kind kom in
Kom in
My kind kom in
Kom in
My kind kom in
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Poorte lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid