song lyrics / Ryno Velvet / Wentelbaan lyrics  | FRen Français

Wentelbaan lyrics

Performers Ryno VelvetJan Blohm

Wentelbaan song lyrics by Ryno Velvet official

Wentelbaan is a song in Afrikaans

Gee my die nommer dat ek kyk wat ek kan doen
‘n Klomp Cinderellas maar net een glas skoen
Lees in jou blare wat jy volgende doen
Jy trap oor die naam dis die klank wat jou roep

‘n Samaritaan
Wat vir ewig kan leef, ‘n wentelbaan
Waar arende sweef
Arende sweef

Wees nou eerlik
Hoor die weerlig
Die sleutel hang nog in die deur

Veronderstel jou
Die Hemel val nou
Sal ons dit ooit kan oorleef?
Sal ons dit ooit kan oorleef?

Parallel met die koue as die wêreld jou groet
Jy lees my palm en ek skenk my bloed
Dink wat jy wil en verskil as jy moet
Ek weet hulle's sterk, bou ‘n ark vir die vloed

‘n Samaritaan
Wat vir ewig kan leef, ‘n wentelbaan
Waar arende sweef
Arende sweef

Wees nou eerlik
Hoor die weerlig
Die sleutel hang nog in die deur

Veronderstel jou
Die Hemel val nou
Sal ons dit ooit kan oorleef?

Wees nou eerlik
Hoor die weerlig
Die sleutel hang nog in die deur

Veronderstel jou
Die Hemel val nou
Sal ons dit ooit kan oorleef?
Sal ons dit ooit kan oorleef?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wentelbaan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol at the bottom of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid