song lyrics / Ryno Velvet / Hoek, Sinker & Lyn lyrics  | FRen Français

Hoek, Sinker & Lyn lyrics

Performer Ryno Velvet

Hoek, Sinker & Lyn song lyrics by Ryno Velvet official

Hoek, Sinker & Lyn is a song in Afrikaans

Ag sê tog weer in detail die keer
Hoe jy jouself beseer het?
Die donker kant was so interesant
Dat jy jouself bekeer het

Die onvermydelike pyn wat jy
Oor jouself moes deursit
Hoe jy leer en die ander keer
Wat ook met jou gebeur het

Die brannewyn, hoek, sinker en lyn
Jy gaan brand vir al jou sondes
Jou donker kant is swart gebrand
En nou wil jy verkleur hier

Die brannewyn, hoek, sinker en lyn
Jy gaan brand vir al jou sondes
Jou donker kant is swart gebrand
En nou wil jy verkleur hier

Ag verduidelik weer hoe dit als gebeur
En situasies plaas vind?
Dis nooit jou skuld en jou geduld
Wat ons moet deursit

Wat jy nie weet is dat ek nooit vergeet
Jou storie bly dieselfde
Verduidelik weer o ek weet dis seer
Hoe dit mos als gebeur het

Die brannewyn, hoek, sinker en lyn
Jy gaan brand vir al jou sondes
Jou donker kant is swart gebrand
En nou wil jy verkleur hier

Die brannewyn, hoek, sinker en lyn
Jy gaan brand vir al jou sondes
Jou donker kant is swart gebrand
En nou wil jy verkleur hier

Ag sê tog weer in detail die keer
Hoe jy jouself beseer het?
Die donker kant was so interesant
Dat jy jouself bekeer het

Die onvermydelike pyn wat jy
Oor jouself moes deursit
Hoe jy leer en die ander keer
O met jou gebeur het

Die brannewyn, hoek, sinker en lyn
Jy gaan brand vir al jou sondes
Jou donker kant is swart gebrand
En nou wil jy verkleur hier

Die brannewyn, hoek, sinker en lyn
Jy gaan brand vir al jou sondes
Jou donker kant is swart gebrand
En nou wil jy verkleur hier
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoek, Sinker & Lyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid