paroles de chanson / Ryno Velvet parole / Kyk Hoe Lyk Jy Nou lyrics  | ENin English

Paroles de Kyk Hoe Lyk Jy Nou

Interprète Ryno Velvet

Paroles de la chanson Kyk Hoe Lyk Jy Nou par Ryno Velvet lyrics officiel

Kyk Hoe Lyk Jy Nou est une chanson en Afrikaans

Dis net te min sonskyn
Dis net te min van my wyn
Dis daai ongemaklike wat jy weet jy is

So jy is myne
O jy is myne
Aan die einde van jou aande wat jy so onthou

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

O die hart se pyne
O die hart se lyne
O die ingegewe wysheid wat jy dink jy het

Die girls stil feining
Ja oor syne
Jou ingegewe insig oor die horison

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Dis net te min sonskyn
Dis net te min van my wyn
Dis daai ongemaklike wat jy weet jy is

So jy is myne
O jy was myne
Aan die einde van jou aande wat jy so onthou

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou, nou

Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou
Kyk hoe lyk jy nou bietjie wat ek het
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kyk Hoe Lyk Jy Nou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'appareil photo
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole en bas de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid