song lyrics / Ryno Velvet / Kranse Bieg lyrics  | FRen Français

Kranse Bieg lyrics

Performers Ryno VelvetPierre GreeffTeejay TerblancheFred Den HartogJason OosthuizenRichard OnraetFrancois Van Coke

Kranse Bieg song lyrics by Ryno Velvet official

Kranse Bieg is a song in Afrikaans

Net soos jy dit sê
Is hoe ek dit wou hoor
Kan jy 'n antwoord gee
Ek staan en luister
Soms is dit genoeg
Soms soek ek meer
Soms kan ek jou hoor selfs as jy fluister

Kom die winter wind en weer
Vloei die warm my are deur
En ek wil glo in my bewussyn

Net soos ek dink ek weet
Het ek dit weer verkeerd

Is daar lig in hierdie tonnel
Is daar wysheid in die bondel
Die grade van my woorde
Word verlore in die wind
En soos die wolke begin oorweeg
Sal die suide son set voor die donker nag
Hy antwoord my
Antwoord my

Kom die winter wind en weer
Vloei die warm my are deur
En ek wil glo in my bewussyn
Net soos ek dink ek weet

Kom die winter wind en weer
Vloei die warm my are deur
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kranse Bieg lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid