song lyrics / Robbie Wessels / Voortrekker Monument lyrics  | FRen Français

Voortrekker Monument lyrics

Performer Robbie Wessels

Voortrekker Monument song lyrics by Robbie Wessels official

Voortrekker Monument is a song in Afrikaans

As 'n sonstraal twaalf-uur op 16 Desember elke jaar op 'n klipsteen val
Deur 'n kuppel in die dak van die Voortrekker Monument sal sommiges van ons wil vra
Waarvandaan kom ek en waar gaan ek heen en wat beteken my naam?
Wat beteken die woorde op die klip gegraveer, ons vir jou, Suid Afrika?

Dingaan en Piet Retief
Andries Pretorius
Die Zulus en die Trekkers en die Land Trakt Daad
En Hendrik Potgieter

1949 sê DF Malan
Ons moet die land se geskiedenis vier
Met die Voortrekker Monument in huldiging
Die slag van Bloedrivier

Ons vir jou, Suid Afrika
Ons sal jou vlag
Op ons bors bly dra
Ons vir jou, Suid Afrika
Ons sal offer wat jy vra

As jy op 16 December vroegdag kyk en jy't nêrens om te wees
Nooi jou familie en gaan maak 'n draai by die Voortrekker Monument
En so net voor twaalf, voor die sonstraal val, begin 'n bietjie rustig raak
En beleef hoe val die son op die klip monument, ons vir jou, Suid Afrika

Ons vir jou, Suid Afrika
Ons sal jou vlag
Op ons bors bly dra
Ons vir jou, Suid Afrika
Ons sal offer wat jy vra

Mag ons kinders se kinders eendag sê, ons het so baie om te leer
By ons Oupas en ons Oumas en ons Pas en Mas, en hoe kan ons hulle vereer?
Kom ons bou 'n monument in die naam van hoop, hierdie baadjie sal ons dra
Met die wapen en die vlag op die sak geborduur, ons vir jou, Suid Afrika

Ons vir jou, Suid Afrika
Ons sal jou vlag
Op ons bors bly dra
Ons vir jou, Suid Afrika
Ons sal offer wat jy vra

Ons sal antwoord op jou roepstem
Ons sal offer wat jy vra
Ons sal lewe
Ons sal sterwe
Ons vir jou, Suid Afrika

Ons vir jou, Suid Afrika
Ons sal jou vlag
Op ons bors bly dra
Ons vir jou, Suid Afrika
Ons sal offer wat jy vra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Voortrekker Monument lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid