song lyrics / Robbie Wessels / Verbode Vrugte lyrics  | FRen Français

Verbode Vrugte lyrics

Performer Robbie Wessels

Verbode Vrugte song lyrics by Robbie Wessels official

Verbode Vrugte is a song in Afrikaans

My meisie wil vir my sê
Ek het langs 'n ander paar boude gelê
En dis hoe sy daarvan weet
Ek het my boxer by Sonja vergeet
My Spiderman boxer by Sonja vergeet

Verbode vrugte
Is vreeslik lekker
Verbode vrugte
Is nice

Verbode vrugte
Is vreeslik lekker
Verbode vrugte
Is nice

Sonja bly oorkant die straat
Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad
En dit is toe wat gebeur
Sy vra my toe mos om haar rug te masseer
En haar sagte wit boudtjies met room in te smeer

Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice

Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice

Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice

Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verbode Vrugte lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid