song lyrics / Robbie Wessels / Strale Van Die Son lyrics  | FRen Français

Strale Van Die Son lyrics

Performer Robbie Wessels

Strale Van Die Son song lyrics by Robbie Wessels official

Strale Van Die Son is a song in Afrikaans

Die vuil lig steek die sonsak weg
Die stad kry nie sy ritme reg
Koerante kry die bloeddruk op
Die vrees vervang die hart se klop

Die hart verlang na veiligheid
Hy soek dit noord-wes, oos en suid
Die noorde sê dis in football
Die ooste sê dis in ons mall

Die weste sê survive maar net
As die suide dan die antwoord het
Trek dan na Johannesburg
Met jou bagasie op jou rug

Hoe mooi is die voete
Van hulle wat die nuus bring?
Hoe mooi is die voete
Van hulle wat sing?

Van die goud en die silwer
Diep in die hart
Die goud en die silwer
In die strale van die son

Hierdie droom het in my hart kom lê
Die woorde wat die Meester sê
Dis die wat uit die Hemel val
Die vrede van ‘n waterval

In water wat oor klippe vloei
Moet visse somtyds stroomop stoei
Daarso waar die stroom begin
Is iemand wat jou hart bemin

Daarso wag die ewigheid
Vir noord en oos en wes en suid
Die plek wat wel die antwoord het
Lê dalk gebere langs jou

Hoe mooi is die voete
Van hulle wat die nuus bring?
Hoe mooi is die voete
Van hulle wat sing?

Van die goud en die silwer
Diep in die hart
Die goud en die silwer
In die strale van die son
Die strale van die son (Strale van die son)

Die strale van die son (Strale van die son)
Kan jy dit sien? (Strale van die son)
Die strale van die son (Strale van die son)
Maak oop jou hart
Die son sal jou nie drop

Hoe mooi is die voete
Van hulle wat die nuus bring?
Hoe mooi is die voete
Van hulle wat sing?

Van die goud en die silwer
Diep in die hart
Die goud en die silwer
In die strale van die son

Die goud en die silwer
Diep in die hart
Die goud en die silwer
In die strale van die son
Die strale van die son
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Strale Van Die Son lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid