song lyrics / Robbie Wessels / Stacey en Thysie lyrics  | FRen Français

Stacey en Thysie lyrics

Performer Robbie Wessels

Stacey en Thysie song lyrics by Robbie Wessels official

Stacey en Thysie is a song in Afrikaans

Sy woonstel was versier met bloedrooi rose
Die geur van peppermint roosmaryn en appelkose
‘n Tafel met twee stoeltjies mooi versier
Sjampanje en kerse ‘n vioolspeler gehuur

Ligte gedim met sagte agtergrond musiek
Popcorn en komberse vir die laataand aksie fliek
Skink sjampanje vra ordentlik het jy lekker geeët?
Met die klap van sy hand is die vioolspeler gereed

Hy trek vir oulaas weer sy vingers deur sy overcomb
Met die viool se hoogste noot sing hy die mooiste mooiste poem

Stacey jys ‘n plaasmeisie
Ek sing vir jou ‘n song op ‘n bekende song se wysie
Los vir jou blomme met ‘n briefie op die voorstoep van jou huisie
Ek vra nie om te trou of verloofraak of nie kys nie
Maar Stacey wees tog net my meisie
Ai dis so mooi maar jy weet ek is verlief op Thysie

Wat het hy wat ek nie het nie
Sy Ford is niks teen my Opel Kadett nie
Hy’t nie mags nie of ‘n turbo of ‘n freeflow exhaust nie
Neon ligte of ‘n alliminium drukvlerk soos ‘n Porsche nie

Ek het fur op my dashboard my suspension is gedrop
Hy’t nie lowprofile wiele nie hy vat jou vir ‘n pop
Hy sê hy kom jou wys dan verdwyn hy soos Bin Laden
Hou op druk daai viool in jou anaal in

Is vier uur Vrydag middag by Bronkhorspruitdam
Stacey maak toebroodjies met mayonnaise en ham
Thysie roei die bootjie om die niceste spot te kry
Hy sê die sunset lyk so mooi as mens baie vêr uitry

‘n Vis swem vinnig by die boot verby en Stacey sê sy’s bang
Thysie trek sy hemp uit en duik in om hom te vang
Hy klim terug in die boot en sê daars niks om oor te panic
Hy vou sy arms om haar soos Leonardo in Titanic

Hy check gou weer die sunset uit en kyk dan wat is die tyd
Hy haal sy klein mondfluitjie uit en begin vir haar ‘n tune te fluit

Stacey daar's iets wat ek jou moet sê
My kar het nie low profile wiele nie
En ek swot ook nie by Tukkies se siviele nie
My pa besit nie ‘n casino nie
En hy was ook nie die haai in Finding Nemo nie

Ek ry ‘n ou geroeste bakkie as hy start is ek lucky
En ek ken ook nie vir Dozi of vir Theuns of vir Bok
En Nadine was nie my girl nie ek het daaroor ook gejok
Maar Stacey asseblief sê my voor die son sak
Sal jy dalk my meisie wees of praat ek te veel twak?
Aai Thysie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stacey en Thysie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid