song lyrics / Robbie Wessels / Sewe Velle lyrics  | FRen Français

Sewe Velle lyrics

Performer Robbie Wessels

Sewe Velle song lyrics by Robbie Wessels official

Sewe Velle is a song in Afrikaans

Wie weet
Regtig waar oor omgee gaan?
Wie sal
Ooit sy maat se hart verstaan?

Wie sal
Alles vir sy vriend kan staak?
Wie sal
Liewer vir sy baas kan raak?
As die hond wat by sy bergie waak

Dis twaalfuur in die middag
En die son slaan vuurig neer
Op Velle en sy hond
In Beach Road spitsverkeer

Gisteraand het iemand moord gepleeg
Maar Velle se hond se maag is leeg
Dis wat deur sy kop sans draai
As die Suidoos teen sy siel vaswaai

En die krummels op die vloer
Die krummels op die vloer
Gaan hy vandag sy hond mee voer?

As die cheapste wyn op die mark
Hom neerlê in sy park
Sê Sewe Velle totsiens
En is sy hond weer op diens

Sal jy by my staan
Al lyk ek gesond?
Sal jy by my waak
Soos die bergie se hond?

Dis twaalfuur in die middag
En die son slaan vuurig neer
Op Velle en sy hond
In Beach Road spitsverkeer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sewe Velle lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid