song lyrics / Robbie Wessels / Sal Ek Ooit Weet lyrics  | FRen Français

Sal Ek Ooit Weet lyrics

Performer Robbie Wessels

Sal Ek Ooit Weet song lyrics by Robbie Wessels official

Sal Ek Ooit Weet is a song in Afrikaans

Ek is 26 jaar
Ek soek my in my snare
En in brekfis kafeetjies
Waar ek gaan

Ek is altyd maar alleen
Ek hou van die reën
Want as dit bewolk is
Dan dink ek aan jou

En aan waterstrome by Golden Gate
Die sterre daardie aand toe ons saam besluit
Om te gaan sing by die waterval so skuins voor elf
Min het jy geweet ek soek myself

En daai volgende oggend ons goodbye’s gesê
En sederdien nog nooit weer vir jou kon sê
Dankie dankie

Vir die stappies oor die strome
Die Jesus geselsie en die drome
Die bome die moerasse en die diere
En daai onvergeetlike ure

Sal ek ooit weet of ek lief is vir jou?
Sal ek ooit weet of ek lief is vir jou?
Sal ek ooit weet of nie?

Ek is 26 jaar
Jy’s nog altyd in my are
Ek probeer jou onthou
Waar ek gaan

Jy was mooi en doodgewoon
Die lig was so skoon
Die sterre die maanskyn
Laat dink my aan jou

En my halwe tank petrol vanaf Golden Gate
Die tollgates wat te duur is toe ek bang besluit
Om by die Metro polisieman bakhand te hou
Min het jy geweet ek hou van jou

En daai volgende oggend vir my broer gesê
Ek weet nie of ek ooit weer vir jou gaan sê
Dankie dankie

Vir die stappies oor die strome
Die Jesus geselsie en die drome
Die bome die moerasse en die diere
En daai onvergeetlike ure

Sal ek ooit weet of ek lief is vir jou?
Sal ek ooit weet of ek lief is vir jou?
Sal ek ooit weet of nie?

Dankie vir die stappies oor die strome
Die Jesus geselsie en die drome
Die bome die moerasse en die diere
En daai onvergeetlike ure

Sal ek ooit weet of ek lief is vir jou?
Sal ek ooit weet of ek lief is vir jou?
Aah sal ek ooit weet of nie?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sal Ek Ooit Weet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid