song lyrics / Robbie Wessels / Plathond lyrics  | FRen Français

Plathond lyrics

Performer Robbie Wessels

Plathond song lyrics by Robbie Wessels official

Plathond is a song in Afrikaans

Pietie spin die proppie van sy plathond af, hy gooi ‘n vier vinger doppie en hy draf hom kaf
Hy stel sy jukebox in garage op sy beste tunes en hy drop sy Ford en hy bere sy tools
Gerrie steek ‘n vuurtjie in sy backyard aan, hy luister Bok Van Blerk en hy pik ‘n traan
Want hy het sy '68 Chevy se exhaust geboor dat hy hard moet praat dat ons hom kan hoor

Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy, my kar is opgebou maar ek betaal nie levy
Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep, my kar is baie duur maar my huis lyk cheap

Danie is ‘n appy by ‘n motormac maar by die huis is hy die baas die macky van die plekkie
Hy kan sy Datsun enjin in ‘n half uur strip en hy is amper klaar met sy apprenticeship
Johnny is die owner van ‘n liquor store en dis die lank stil sit wat hom so kan bore
Maar Saterdag en Sondag is hy op die pad met sy Jeep en sy pelle en sy lekker kat

Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy, my kar is opgebou maar ek betaal nie levy
Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep, my kar is baie duur maar my huis lyk cheap

Nou’s ons al vier saam by ‘n karre braai, ‘n gerev en ‘n gespin dis ‘n groot lawaai
Pietie gooi ‘n doughnut dat die wiele raas en Gerrie rev sy Chevy tot 'n gasket blaas

As jy ooit ‘n braai in die Wes Rand hou, onthou jou plathond en onthou jou vrou
Maar die belangrikste van alles is ken jou kar, dit sal vir almal wys jy kom van daar

O ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy, my kar is opgebou maar ek betaal nie levy
Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep, my kar is baie duur maar my huis lyk cheap
Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy, my kar is opgebou maar ek betaal nie levy
Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep, my kar is baie duur maar my huis lyk cheap
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Plathond lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid