song lyrics / Robbie Wessels / Ons Eet Alles lyrics  | FRen Français

Ons Eet Alles lyrics

Performer Robbie Wessels

Ons Eet Alles song lyrics by Robbie Wessels official

Ons Eet Alles is a song in Afrikaans

Kyk hoe ry Tant Hessie se wit perd, Hessie se wit perd, Hessie se wit perd
Kyk hoe ry Tant Hessie se wit perd
Vir oulaas

Vanaand gaan die tjonkies windhond braai windhond braai
Ja vanaand gaan die tjonkies windhond braai windhond braai
Arme Wagter wag in die hok
Arme Wagter wag in die hok
Arme Wagter wag om geslag te word

Ek het ‘n perd ‘n blinkvosperd met ‘n splinter nuwe saal
En ek klim op my perd my blinkvosperd en ek kom om jou te haal
Want vandag is dalk die laaste dag wat ek my blinkvosperd kan ry
Want vanaand is hy dalk op ‘n helse spit en gaan ek jou dalk nooit kan kry

Bring die renosterhoring
Renosterhoring gesoek in Japan pan pan pan
Bring die renosterhoring
Renosterhoring gesoek in Japan

Bring bring die perlemoen die perlemoen vir my
Ek soek die perlemoen om daarmee te vry
Bring bring die perlemoen die perlemoen vir my
Ek soek die perlemoen om daarmee te vry

Bobbejaan klim die berg so haastig en so lastig
Bobbejaan klim die berg so haastig en so lastig
Bobbejaan klim die berg hol vir die Japanese weg
Die arme jolly bobbejaan

O moenie huil nie o moenie treur nie
Die jolly bobbejaan kom weer
O moenie huil nie o moenie treur nie
Die jolly bobbejaan kom weer

Bring hom die hoender bring hom die bobbejaan
Hey bring hom die akkedis
Ek soek hom die perd
Ek soek hom die vis
Bring hom alles wat kan loop of kan kruip ek soek hom
Ek vat hom en eet hom

Mphe die hoender
Mphe die groot akkedis
Mphe die hoender
Mphe die hond en die vis
Mphe die hoender
Mphe die perd en die slang
Die krokodil
Bring die groot bobbejaan

Mphe die hoender
Mphe die groot akkedis
Mphe die hoenor
Mphe die hond en die vis
Mphe die hoenor
Mphe die perd en die slang
Die krokodil
Bring die groot bobbejaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ROBBIE WESSELS

Comments for Ons Eet Alles lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the right of the target
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid