song lyrics / Robbie Wessels / My Vissermanvriend se Pa lyrics  | FRen Français

My Vissermanvriend se Pa lyrics

Performer Robbie Wessels

My Vissermanvriend se Pa song lyrics by Robbie Wessels official

My Vissermanvriend se Pa is a song in Afrikaans

Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde
Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie
Hierdie woorde maak 'n prentjie
Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie

En as ek aan hom dink
Dan word ek stil
En ek verlang weer
Na my vissermanvriend se pa

As die son sak en die wind gaan lê
En die bote kies koers na die waters
Dan dink ek terug
Aan my vissermanvriend se pa

Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
En die waarhede op die punt van sy tong
Laat my besef hy was 'n pa
Vir ons almal

Elke diertjie elke voëltjie het 'n doel in sy bestaan
Dis ook vir 'n slegte vrou
Dis die laaste woorde
Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou

En as ek aan hom dink
Dan word ek stil
En ek verlang weer
Na my vissermanvriend se pa

As die son sak en die wind gaan lê
En die bote kies koers na die waters
Dan dink ek terug
Aan my vissermanvriend se pa

Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
En die waarhede op die punt van sy tong
Laat my besef hy was 'n pa
Vir ons almal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Vissermanvriend se Pa lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid