song lyrics / Robbie Wessels / Macarena Mambo lyrics  | FRen Français

Macarena Mambo lyrics

Performer Robbie Wessels

Macarena Mambo song lyrics by Robbie Wessels official

Macarena Mambo is a song in Afrikaans

Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer

Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer

Ek's oppad na my favourite dansplek vir 'n jol
Ek swaai uit vir 'n possible hijack by die mall
Ek parkeer op my favourite parkplek
Lig my hemp op om te kyk na my six pack
My meisie en my pelle noem my Raymack
Maar ek is Raymond McNelly

En die olie in my hare is die jack
Op die vloer is niemand niemand se plek
Met 'n moonwalk is ek vinnig innie middel
En ek swaai my heupe sonner om te sukkel

Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer

Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer

Ek sal sweer daar is kristale op my voorkop en ek hol
Na my meisie laat sy luister na my hartklop vannie jol
En almal skrik toe daar iemand die musiek stop
Met sy leerbroek en sy baadjie en sy hoed op
Sy meisie en sy pelle noem hom Bebop
Maar hy's Bobby Bobbejaansku

En die olie in sy hare is die jack
Op die vloer is niemand niemand se plek
Met 'n moonwalk is hy vinnig innie middel
En hy swaai sy heupe sonner om te sukkel

Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer

Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer

Dit is duidelik daar's 'n helse kompetisie by die jol
Ray en Bobby staan en chat by die amblusie dit is vol
Jy gebruik my moves en vra nie eers permissie
En jy stamp my ook en sê nie eens askies nie
Ek daag jou uit 'n limbo kompetisie
Bobbejaansku teen McNelly

En die olie in ons hare is die jack
Op die vloer is niemand niemand se plek
Met 'n moonwalk is ons vinnig innie middel
En ons swaai ons heupe sonner om te sukkel

Ons doen die Mama Mia Limbo
Daar's meel op die vloer
Die Mama Mia Limbo
My broer

Ons doen die Mama Mia Limbo
Daar's meel op die vloer
Die Mama Mia Limbo
My broer

Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer

Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Die Macarena Mambo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Macarena Mambo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid