song lyrics / Robbie Wessels / Lyah (Gedig) lyrics  | FRen Français

Lyah (Gedig) lyrics

Performer Robbie Wessels

Lyah (Gedig) song lyrics by Robbie Wessels official

Lyah (Gedig) is a song in Afrikaans

Die is ‘n gediggie
Bietjie anders as ‘n gesiggie van ‘n bokkie in ‘n bar
Dit gaan nie oor ‘n meisie op die dansvloer
Of ‘n meisie op die loerbroer nie

Dit gaan oor die meisie op my deurtrap
Die meisie op die vloer met die waslap
Die meisie met die baked beans en lemoensap
Die engel wat alleen tot by haar huis stap

Ek en Lyah het soms baie gestry
Sy praat te veel en ek vra mooi
Lyah gaan maak asseblief koffie matabela pap en roomys vir my
Dan smile sy en sy sê vir my okay

Want Lyah is lief vir ons en ons is lief vir haar
Sy soek nie jewellery of perfume nie
Haar mieliemeel is klaar
Dis die einde van die maand sê sy
Gaan ons dalk later dorp toe ry?
Ek en Lyah het soms baie gestry

Die storie is nog nie oor nie
Lank van Lyah niks gehoor nie
Net spoorloos verdwyn
Die virus was te sterk vir haar
Die winter was te koud daai jaar

Vir Lyah die meisie op my deurtrap
Lyah op die vloer met die waslap
Lyah met baked beans en lemoensap
Die engel wat alleen tot by haar huis stap

Ek en Lyah het soms baie gestry
Sy praat te veel en ek vra mooi
Lyah maak asseblief koffie matabela pap en roomys vir my
Dan smile sy en sy sê vir my ok

Want Lyah is lief vir ons en ons is lief vir haar
Sy soek nie jewellery of perfume nie
Haar mieliemeel is klaar
Dis die einde van die maand sê sy
Gaan ons dalk later dorp toe ry?
Ek en Lyah het soms baie gestry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lyah (Gedig) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid