song lyrics / Robbie Wessels / Lang Gras lyrics  | FRen Français

Lang Gras lyrics

Performer Robbie Wessels

Lang Gras song lyrics by Robbie Wessels official

Lang Gras is a song in Afrikaans

Ek voel jou hart soms in myne klop
Ek voel jou bloed deur my are pomp
En ek sien jou soms in die spieël
Soos toe jy nog jonk was

As my voete te moeg was sou jy my dra
Jou kêppie ons kompas sou ek jou vra
As ons lê in die lang gras wat hardloop daar?
En jy saggies sou sê 'n steenbok

'n Steenbok vat nooit weer maat
As hy sy maat verloor bly hy alleen
Sou ek luister as jy vertel
En dit neer skryf op my hart

As my voete te moeg was sou jy my dra
Jou kêppie ons kompas sou ek jou vra
As ons staan langs die plaasdam wat maak pa daar?
En jy saggies sou sê 'n vissersknoop

Jy draai die lyn so 'n paar keer om
En druk die punt deur die lussie
Maak die lyn so styf as moontlik vas
En dit noem 'n mens 'n vissersknoop

As jou voete te moeg raak wil ek jou dra
My kêppie ons kompas sou jy my vra
As ons lê in die lang gras wat vlieg daar?
En ek saggies sou sê 'n arend

As ons lê in die lang gras
As ons lê in die gras
As ons lê in die lang gras
As ons lê in die gras

As my voete te moeg raak en ek neerval
Sal pa my kom haal?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lang Gras lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid