song lyrics / Robbie Wessels / Jou Gedig lyrics  | FRen Français

Jou Gedig lyrics

Performer Robbie Wessels

Jou Gedig song lyrics by Robbie Wessels official

Jou Gedig is a song in Afrikaans

Soos ‘n boom langs ‘n rivier met sy wortels baie diep gegrond
Waai die wind deur sy takke en dit maak my hart gesond
In die refleksie van die water sien ek trane op my gesig
En jy in my gedagtes skryf ek jou gedig

Al die goeie tye saam I love you oor die foon was real
Jy praat ‘n ander taal jy sê ‘n laaste maal jy weet
Toe verskiet ‘n ster
Vir as ek dalk vergeet

Hallelujah en ek sien weer jou gesig
Hallelujah hierdie is my hart's gedig
En ek sien jou weer asof jy hier langs my staan
Ons praat weer oor ons waardes voordat jy moet gaan

En ek sien nou waar jy sit en die Engele wat om jou dans
En almal hier op aarde wat jou ken mis nog een kans
Om met jou te gesels en vir jou dalk iets te vra
Hoe gaan dit met Zane en of hy hom nog gedra?

Onthou hy ons drie saam en het hy nog dieselfde reuk?
Lyk hy soos jou droom en is hy nog in pers geklee?
Sê vir hom
Ons mis julle twee

Hallelujah en ek sien weer jou gesig
Hallelujah hierdie is my hart's gedig
En ek sien jou weer asof jy hier langs my staan
Ons praat weer oor ons waardes voordat jy moet gaan

En as jou kinders hierdie liedjie hoor
Mag hulle altyd in die Hemel bly glo
En as hulle eendag self daar kom
Sal hulle weet en verstaan hoekom

Hallelujah en ek sien weer jou gesig
Hallelujah hierdie is my harts gedig
En ek sien jou weer asof jy hier langs my staan
Ons praat weer oor ons waardes voordat jy moet gaan
Ons praat weer oor ons waardes voordat jy moet gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ROBBIE WESSELS

Comments for Jou Gedig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid