song lyrics / Robbie Wessels / Is Jy Vry lyrics  | FRen Français

Is Jy Vry lyrics

Performer Robbie Wessels

Is Jy Vry song lyrics by Robbie Wessels official

Is Jy Vry is a song in Afrikaans

Ek ry soms stadig met die wind hier in my seile
Pik ‘n traan vir ‘n wyle

As ek luister na die liedjies
Die liedjies van my hart
En die myle gly verby

Townships en mieliebraai stalletjies
En deur die rook kan jy sien
Jy kan sien hoe die mense
Hulle brood verdien

Kan jy regtig sê
Wat jy laas jou hart belê?
Kan jy kan jy sê
Wat ‘n hart wil hê?
Wat seer is
Alleen is en moeg

Wil die Downsindroom meisie ‘n drukkie hê?
Kan ek ‘n bietjie liefde daar belê?
Wie’s die meisie met die sleepvlerk?
Die bergie sonder blyplek?
Wie’s die hartseer tannie by die dans?

Jy’t dalk ‘n huisie
‘n Huisie langs die Vaalrivier
Woonstelle wat jy uitverhuur

Beleggings oorsee
Tree vir tree
Kan jy vir meer mense werk gee

Maar die wind hier in jou seile
Laat jou wonder deur die myle
Wat is dit wat kort kom in jou hart?

Is dit jare terug se seer
Wat nou nog nie verdwyn nie
Holtes in jou lyf wat nog moet vol
Jy’t daai leemtes
Wat God vir ons moet vul

Is jy regtig vry?
Of wil jy nog bely?
Is jy is jy vry?
Of wil jou hart bely?
Laat hy seer is alleen is
En moeg

Wil die Downsindroom meisie ‘n drukkie hê?
Kan ek ‘n bietjie liefde daar belê?
Wie’s die meisie met die sleepvlerk?
Die bergie sonder blyplek?
Wie’s die hartseer tannie by die dans?

Ek ry soms stadig met die wind hier in my seile
Pik ‘n traan vir ‘n wyle
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Is Jy Vry lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid