song lyrics / Robbie Wessels / Hatfield lyrics  | FRen Français

Hatfield lyrics

Performer Robbie Wessels

Hatfield song lyrics by Robbie Wessels official

Hatfield is a song in Afrikaans

Ek het myself verloor in Hatfield
Op ‘n koue Dinsdagaand
En die liefde van my lewe
Se vertroue afgebrand

Ek het my hart gaan deel in Hatfield
In die stad se donker kant
En ‘n deel verloor van liefde
In die modder en die sand

Nou sit ek vas in die verlede
In die seer en die verwyt
Probeer ek opstaan in die môre
Om die oggendson te gryp

Maar die skadu’s het die strale
Alreeds geonderskep
Ek try ‘n laaste bietjie somer
Met my hande op te skep

Wat jy saai
Sal jy maai
Maar die wind sal weer waai

En al waai hy nie nou nie
Waar jou skape mag wei
Moet jy nooit ooit vergeet nie
Jou hart bly vry

Ek het die liefde van my lewe
Se hand opnuut gevra
Vergeef my vir jou seerkry
En die las wat jy moet dra

Kom sit hier styf teen my
Dat ek my hart vir jou kan wys
Hier was lank terug ‘n bietjie silver
Onder die modder en die grys

En ek hou jou in my arms
En ek soen jou op jou wang
As ek ver is op die langpad
Is dit jy wie ek verlang

En jy sien my na my vuurdoop
Haal die as uit my oë
En ek sien dat deur my storms
Het jy vas in ons bly glo

Ek’s geknees
Ek’s gewond
Ja ek word nog gesond

En al ken jy my nie goed nie
Jy bly by my staan
En al ken jy nie my seer nie
Ek sien jy verstaan

So waai wind
Kom waai oor my
Waai wind
Kom waai oor my
Waai wind
Kom waai oor my
Waai wind
Kom waai oor my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ROBBIE WESSELS

Comments for Hatfield lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol to the left of the house
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid