song lyrics / Robbie Wessels / Gedig Oor Agulhas lyrics  | FRen Français

Gedig Oor Agulhas lyrics

Performer Robbie Wessels

Gedig Oor Agulhas song lyrics by Robbie Wessels official

Gedig Oor Agulhas is a song in Afrikaans

Toe jy eenkeer lank terug die liefde deel
Het jou hart jou pad gelei
Jy het risks gevat en sommer kilometers
Met jou bicycle gery

En vir haar gaan kuier op die verste punt
Ja die son was die limiet
Maar toe dit hartseer eindig en jou hart gebreek word
Het ‘n ster een aand verskiet

En ‘n meteoriet uit solide klip
Het die aardbol raak geslaan
Op die suidste punt van die land se kaart een windstil volmaan aand

En ‘n reisiger met sy backpack aan
Het op sy fiets daarlangs gery
Verby Kaap Agulhas op die Struisbaaipad by 'n ligtoring verby

En op die suidste punt van die land se kaart
‘n Noodkreet uitgestuur
As my hart so hard soos meteoriet raak kom smelt die klip met vuur

Kom bring die water
Kom bring die sand
My hart is moeg
En aan die brand

Kom sing mooi woorde
Kom vat my hand
Jou liefde streel
En steel my hart

As die liefde weer kom en jou hart kom steel
En jy weer die pad wil vat
Om vir haar te kuier op jou bicycle
Op ‘n dorpie of ‘n stad

Gaan maak ‘n draai by die suidstepunt
Van die land se kaart oppad
En as die klip gesmelt het waar die meteoriet was
Gaan grawe oop jou skat

Kom bring die water
Kom bring die sand
My hart is moeg
En aan die brand

Kom sing mooi woorde
Kom vat my hand
Jou liefde streel
En steel my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gedig Oor Agulhas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid