song lyrics / Robbie Wessels / Fakile Mbalula lyrics  | FRen Français

Fakile Mbalula lyrics

Performer Robbie Wessels

Fakile Mbalula song lyrics by Robbie Wessels official

Fakile Mbalula is a song in Afrikaans

Fakile Mbalula
Drink nog ‘n Pina Colada op die strand
Daar kom ‘n butler met ‘n skinkbord
En ‘n selfoon in sy hand

Mr Fakile here’s your cigar
You have a long distance call
It’s Mr Meyer Heyneke Meyer
He says you’ve met him before

Hy sê hy’s gatvol vir die Pommies en die bangers en die mash
En die pond wat nou so duur is want die rand het weer gecrash

Stuur hom biltong
Stuur hom Klipdrift
Stuur hom chutney
Asseblief meneer Fakile
Stuur die Leeuloop of vir Schuster
Of daai clip waar jy live op die TV sê

Bokke gaan bliksem hulle
Bokke gaan moer hulle
Bokke gaan bliksem hulle
Bokke gaan moer hulle

Fakile Mbalula
Drink nog ‘n Pina Colada en hy dink wat is die datum?
Is dit al World Cup?
Heyneke Meyer wie is dit ?

Hy ken vir Snorre
En vir Habana en vir JP Pietersen
Vir Ndungane en vir Beast
Wie bel hom die tyd uit London?

En sê hy’s gatvol vir die Pommies en die bangers en die mash
En die pond wat nou so duur is want die rand het weer gecrash

Stuur hom biltong
Stuur hom Klipdrift
Stuur hom chutney
Asseblief meneer Fakile
Stuur die Leeuloop of vir Schuster
Of daai klip waar jy live op die TV sê

Bokke gaan bliksem hulle
Bokke gaan moer hulle
Bokke gaan bliksem hulle
Bokke gaan moer hulle

Fakile Mbalula
Bel vir Zuma en hy vra Heyneke Meyer
Is hy ‘n leier of ‘n lid van die DA?
Hy soek my speech vir die World Cup
Sê my hoeveel kan ek hom vra?
Toe sê Zuma stuur die toespraak voor die Bokke begin staak
Want onthou die Wêreldbeker is van regte goud gemaak

Stuur hom biltong
Stuur hom Klipdrift
Stuur hom chutney
Asseblief meneer Fakile
Stuur die Leeuloop of vir Schuster
Of daai klip waar jy live op die TV sê

Bokke gaan bliksem hulle
Bokke gaan moer hulle
Bokke gaan bliksem hulle
Bokke gaan moer hulle
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Fakile Mbalula lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid