song lyrics / Robbie Wessels / Die Wissingbroers lyrics  | FRen Français

Die Wissingbroers lyrics

Performer Robbie Wessels

Die Wissingbroers song lyrics by Robbie Wessels official

Die Wissingbroers is a song in Afrikaans

Hoekom blink jou oë nie meer soos gister?
Hoekom is jou binneste verteer?
Waar het woestewaters dit kom omkrap?
Waar het stormsee dit kom beseer?

Ek kan sien hoe klou die seerkry aan jou kleed
Ek kan sien hoe die donker aan jou vreet
Maar nogsteeds maak jy ‘n tydjie om te lag
Al pla die dinge van jou hart jou elke dag

Jou hart is lank nie meer in rat
Hy’t onbewustelik sy spoor verloor
Jou hart se wiele is te glad
En hy’t net ‘n bietjie petrol oor

Ek bid nogsteeds dat winde weer sal terugdraai
Dat strome jul sal terugbring op die koers
Dat ou herinnerings nie meer sal seermaak
Vrede vir altwee Wissingbroers

Jou hart is lank nie meer in rat
Hy’t onbewustelik sy spoor verloor
Jou hart se wiele is te glad
En hy’t net ‘n biejtie petrol oor

Jou hart is lank nie meer in rat
Hy’t onbewustelik sy spoor verloor
Jou hart se wiele is te glad
En hy’t net ‘n biejtie petrol oor
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Wissingbroers lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid