song lyrics / Robbie Wessels / Die Coach Se Speach (Snorre) lyrics  | FRen Français

Die Coach Se Speach (Snorre) lyrics

Performer Robbie Wessels

Die Coach Se Speach (Snorre) song lyrics by Robbie Wessels official

Die Coach Se Speach (Snorre) is a song in Afrikaans

Hello Robbie wat praat
Hello Robbie dit is Snorre hier’s ‘n helse lot trokke
En hier’s niemand wat weet ek’s die coach van die Bokke
Hier’t ‘n trok omgedonner in die middel van die pad
En nou’t ek gewonder kan jy uithelp ek is laat?

Asseblief luister mooi na die woorde van my speech
Of gaan search dit gou op YouTube onder speeches van ou Kitch
Christie se speeches is die bestes op die net
Dit het my al baie kere uit ‘n tight spot gered

Dit begin baie rustig en dit eindig baie rof
Jy moet huil in die middel en dan moet jy ontplof
So hier is die woorde as jou internet jou drop
Jy het vyftien minute voordat Morras afskop

So ek skryf toe die speech op my Coca Cola bottel
Maar hy val en hy breek in die middel van die pad

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor die speech nie
Moenie julle steur aan al die reëls en regulasies
Bokke speel die manne nie die bal nie

Kwart gesnyde lemoene deel ek uit vir die manne
Dit is nul vir die Bokke vyf en dertig vir die Hane
En ek bel weer vir Snorre maar sy foon is nie aan nie
En ek roep maar vir Morras jy laat loop dan nie die bal nie

Skip vir De Villiers en skip vir Fourie
En sê vir Du Preez hy druk nie ‘n drie
Pass direk vir Habana of vir JP Pietersen
Gaan gooi vir my ‘n Cola met ys daarin

En gaan roep vir my vir Bakkies en vir Bismarck du Plessis
En sê vir wie ookal kaptein is ignoreer die referee
Middag Bakkies middag Bismarck dis ‘n vooreg vir my
Ek’s julle grootste ondersteuner kom teken my trui

En skielik bel Snorre
Wat de hel gaan daar aan?
Jy maak nie meer ‘n speech nie sit YouTube aan

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor die speech nie
Moenie julle steur aan die geboo van die crowd
Ons kyk op YouTube na ‘n speech van Kitch Christie

Hello Snorre hoe gaan dit daar?
Robbie die verkeer maak my mal met al die trokke
En nou sit ek nog en luister hoe verloor die blerrie Bokke
Dit is 35 - 30 dertig daar is vyf minute oor
Hoekom maak hul maar of hulle die fluitjie nie kan hoor ?

Pass vir De Villiers en pass vir Fourie
En vra vir Du Preez hoekom druk hy nie die drie
Hy is klaar oor die doelyn en dan pass hy vir Habana
Is hy heeltemal mal gaan praat met die manne

Robbie luister nou mooi kry die ouens bymekaar
Sê Snorre stuur groete en hy wens hy was daar
En ek 'tel hul te vergeefs want die skare gaan mal
En niemand kan my hoor nie en Du Preez het weer die bal

Hy skip vyf manne in die hande van Habana
35 vir die Bokke vyf en 35 vir die Hane

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor die speech nie
Moenie julle steur aan die geboo van die crowd
Morras skop hom oor want Morras mis nie

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor die speech nie
Moenie julle steur aan die geboo van die crowd
Morras skop hom oor want Morras mis nie

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor die speech nie
Moenie julle steur aan die geboo van die crowd
Morras skop hom oor want Morras mis nie

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor die speech nie
Moenie julle steur aan die geboo van die crowd
Morras skop hom oor want Morras mis nie

Moenie julle steur aan die geboo van die crowd
Morras skop hom oor want Morras mis nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Coach Se Speach (Snorre) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid