song lyrics / Robbie Wessels / Danklied lyrics  | FRen Français

Danklied lyrics

Performer Robbie Wessels

Danklied song lyrics by Robbie Wessels official

Danklied is a song in Afrikaans

Soveel drome
Soveel dinge
Soveel ek en jy

Soveel vrae
Soveel dae
Somtyds hooggety

Wie’s jou anker wie’s jou hoop?
Is jy vry gekoop?
As jy ‘n klop voel aan jou deur
Maak dit dadelik oop

Dankie vir jou en my
Dankie vir die sonsopkoms
Dankie vir ‘n koffietjie
Dankie vir die Suiderkruis

Die bosveldvuur die Drakensberg
Die Outeniquapas
Magoebaskloof Pretoria
Die doodstil Weskuspad

Wat’s jou drome?
Wat’s jou vrae?
Wat wil jy hê?

Wat’s jou leese?
Wat’s jou plan?
Wat wil jy sê?

Maar vra jouself eers wie is jy?
Ken jy jouself?
Waarin glo jy waarna streef jy?
Vind maar eers jouself

Dankie vir jou en my
Dankie vir die sonsopkoms
Dankie vir ‘n koffietjie
Dankie vir die Suiderkruis

Die bosveldvuur die Drakensberg
Die Outeniquapas
Magoebaskloof Pretoria
Die doodstil Weskuspad

Soveel skoonheid soveel mooi
‘n Rede om te glo
Soveel paaie soveel kronkels
Uit die hand van bo

Soms verdwaal ons
Waar is jy?
Voel ons soms alleen?
Die oggendstondgoud in sy mond
Jy was nêrens heen

Dankie vir jou en my
Dankie vir die sonsopkoms
Dankie vir ‘n koffietjie
Dankie vir die Suiderkruis

Die Bosveldvuur die Drakensberg
Die Outeniquapas
Magoebaskloof Pretoria
Die doodstil Weskuspad

So draf jy langs my
Op die strand
Ons bly in die mooiste mooiste land
Ek en jy
Hand aan hand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ROBBIE WESSELS

Comments for Danklied lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid