song lyrics / Robbie Wessels / Asseblief My Lief lyrics  | FRen Français

Asseblief My Lief lyrics

Performer Robbie Wessels

Asseblief My Lief song lyrics by Robbie Wessels official

Asseblief My Lief is a song in Afrikaans

Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer
Gewoonlik hang die sleutels by die agterdeur
Hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
Want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer

Dit was twee-uur daardie oggend toe hy haar traai bel
Hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
As sy die storie moet hoor by haar beste pel
Is dit verby met Hannes Nel

Asseblief
My lief
Sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief
My lief
Ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
Asseblief
My lief

Dit was drie-uur toe Hannes aan haar ruit klop
Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop
Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop
Van 'n spiedkop wat toevallig langs hom in die pad stop

Spanner het vir jare in die tronk gebly
Hy het lanklaas met 'n spiedkop op die straat baklei
Toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry
Word hy deur n vragmotor raakgery

Asseblief!
My lief
Sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief!
My lief
Ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
Asseblief!
My lief

Die storm het bedaar twee maande later
Hannes is stabiel, hy drink net whisky en water
In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater en sy girlfriend
Word by die dag kwater

Asseblief!
My lief
Sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief!
My lief
Ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
Asseblief!
My lief

Asseblief!
My lief
Sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief!
My lief
Ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
Asseblief!
My lief
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ROBB WESSELS

Comments for Asseblief My Lief lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid