song lyrics / Ray Dylan / Vir Eens In My Lewe lyrics  | FRen Français

Vir Eens In My Lewe lyrics

Performer Ray Dylan

Vir Eens In My Lewe song lyrics by Ray Dylan official

Vir Eens In My Lewe is a song in Afrikaans

Vir eens in my lewe weet ek waar ek gaan
Vir eens in my lewe weet ek waar ek staan
Hier langsaan jou
Hier styf teen jou

Vir eens in my lewe sal ek nie laat gaan
Vir die eerste keer kan ek nou als verstaan
Ja ek verstaan waaroor liefde gaan
Dis vir eens in my lewe

Vir eens weet ek wie ek is
En toe jou hand in myne rus het ek geweet
Toe ek in jou oë verdwaal en my skip se anker val het ek geweet
Vir eens in my lewe

Vir eens in my lewe het jy my kom wys
Vir die eerste keer is my liefde by die huis
Ek kan dit voel en jy kan dit sien
Want dis vir eens in ons lewe

Vir eens weet ek wie ek is
En toe jou hand in myne rus het ek geweet
En toe ek in jou oë verdwaal en my skip se anker val het ek geweet
Dit is vir eens in my lewe

Ek maak my hart se vensters oop sodat jy reg deur my kan sien wat wag vir jou
En die son het lanklaas deurgeskyn
Die mure was yskoud ek het verkluim

Onder in die kelders lê
Verlepde ou verledes van my hart
Die eerste keer in my lewe

Vir eens weet ek wie ek is
En toe jou hand in myne rus het ek geweet
Toe ek in jou oë verdwaal
En my skip se anker val het ek geweet
Dit is vir eens in my lewe

Vir eens in my lewe weet ek waar ek gaan
Vir eens in my lewe
Dit is vir eens in my lewe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Eens In My Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid