song lyrics / Ray Dylan / Baie Te Min lyrics  | FRen Français

Baie Te Min lyrics

Performer Ray Dylan

Baie Te Min song lyrics by Ray Dylan official

Baie Te Min is a song in Afrikaans

Ek het gisteraand ‘n bietjie
Te veel gedrink 'n bietjie
Te veel gedink
Te veel aan jou gedink

Ek het gisteraand ‘n bietjie
Te laat gebel ‘n bietjie
Te veel vertel
Te veel vir jou vertel

Ek het baie te min vir jou lief gehad
Baie te min aan jou hand gevat
Baie te min het ek vir jou gesê
Baie te min naby jou gelê
Baie te min
Baie te min

Baie te min van jou hart gesteel
Baie te min van my tyd gedeel
Baie te min in jou oë gekyk
Baie te min hoe mooi jy lyk
Baie te min
Baie te min vir jou lief gehad

Ek het vandag ‘n bietjie
Myself verloor ‘n bietjie my hart deurboor
Ek het besef ek het jou verloor

As ek vandag ‘n bietjie
Die woorde sê ‘n biejtie wat jy wil hê
Sal jy glo as ek jou sê?

Ek het baie te min vir jou lief gehad
Baie te min aan jou hand gevat
Baie te min het ek vir jou gesê
Baie te min naby jou gelê
Baie te min
Baie te min

Baie te min van jou hart gesteel
Baie te min van my tyd gedeel
Baie te min in jou oë gekyk
Baie te min hoe mooi jy lyk
Baie te min
Baie te min vir jou lief gehad

Ek wil dit nou net vir jou sê
Die woorde wat hier voor my lê

Ek het baie te min vir jou lief gehad
Baie te min aan jou hand gevat

Ek het baie te min vir jou lief gehad
Baie te min aan jou hand gevat
Baie te min het ek vir jou gesê
Baie te min naby jou gelê
Baie te min
Baie te min

Baie te min van jou hart gesteel
Baie te min van my tyd gedeel
Baie te min in jou oë gekyk
Baie te min hoe mooi jy lyk
Baie te min
Ek het baie te min

Ek het baie te min
Ek het baie te min
Vir jou lief gehad
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Baie Te Min lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid