song lyrics / Ray Dylan / Te Goed Om Waar Te Wees lyrics  | FRen Français

Te Goed Om Waar Te Wees lyrics

Performer Ray Dylan

Te Goed Om Waar Te Wees song lyrics by Ray Dylan official

Te Goed Om Waar Te Wees is a song in Afrikaans

Voor ek my kry was dit klaar te laat vir my
En sonder vrae was wareliefde daar
Soos die son vir die maan
Sal ek ooit sonder jou kan bestaan?

Ek kan vir ure net na jou sit en staar
Ek het klaar geval vir die rebel in haar
Soos petrol en vuur
Baby hou jy my aan die gang elke uur
Ek weet dis nou of nooit dink ek het jou liewer as ooit

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin
Want jy my engel jy is te goed om waar te wees

Jy sit my op my plek want ek het dit nodig
Jy hou my terug ek is nogal oorbodig
Soos die wolke vir reën o ja baby jy is die een
Ek weet dis nou of nooit dink ek het jou liewer as ooit

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin
Want jy my engel jy is te goed om waar te wees

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin

Want jy jy jy is te goed (Om waar te wees)
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin
Want jy my engel jy is te goed om waar te wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Te Goed Om Waar Te Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid