song lyrics / Ray Dylan / As Ek Eendag Groot Is lyrics  | FRen Français

As Ek Eendag Groot Is lyrics

Performer Ray Dylan

As Ek Eendag Groot Is song lyrics by Ray Dylan official

As Ek Eendag Groot Is is a song in Afrikaans

Hier kom ek op aandag en op my plek
Sal ek my arms strek en wys dat ek kan?

As ek eendag groot is
En die tekens van resessie dood is
Wil ek ‘n nommer agt trui dra
En mense my handtekening vra

En as ek eendag groot is
En 'n vyftig rand die prys van brood is
Soek ek ‘n huisie by die see
Vra ek maar elke aand op my knieë
Maak my groen en goud
Maar ongelukkig is daai droom oud, nou sing ek

Hier kom ek op aandag en op my plek
Sal ek my arms strek en wys dat ek kan?
Hier kom ek op aandag en op my plek
Die Mexican-wave doen ek vir my span

As ek eendag groot is
En langs ‘n eiland op my eie boot is
Bring Minki vir my ‘n koue bier
Wat sy op my sixpack balanseer

En as ek eendag groot is
En Habana al ‘n Oxford-woord is
Wil ek die Wêreldbeker hou
Hom volmaak met net Dom Perignon
Maak my groen en goud
Maar ongelukkig is daai droom oud nou sing ek

Hier kom ek op aandag en op my plek
Sal ek my arms strek en wys dat ek kan?
Hier kom ek op aandag en op my plek
Die Mexican-wave doen ek vir my span

Hier kom ek op aandag en op my plek
Sal ek my arms strek en wys dat ek kan?
Hier kom ek op aandag en op my plek
Die Mexican-wave doen ek vir my span
Die Mexican-wave doen ek vir my span
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for As Ek Eendag Groot Is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid