song lyrics / Ray Dylan / As Die Wiel Ophou Draai lyrics  | FRen Français

As Die Wiel Ophou Draai lyrics

Performer Ray Dylan

As Die Wiel Ophou Draai song lyrics by Ray Dylan official

As Die Wiel Ophou Draai is a song in Afrikaans

Soveel drome soveel wense
Beloftes almal goed bedoel
Ek weet as ons die seëninge tel
Het ons beker oor gespoel

Jou liefde is sonder grense
Die vlam het nooit verdwyn
Jy is die brug oor my hartseer en pyn
Sê ek dankie vir ‘n lewe so vol

As die wiel ophou draai
En my dae is klaar gesaai sê ek dankie
Vir hierdie oomblik in die son

As die wiel ophou draai
Kinders van ver af waai sê ek dankie
Want dis die beste wat ons kon
Sê ek dankie want dis die beste wat ons kon

So onthou die goeie dae
Die ander is lankal vergeet
Hierdie liedjie vir jou om jammer te sê
Jammer vir al die leed

Koester hierdie oomblik vir ewig
Goeie vriend deur tye duk en dun
Elke merk aan my gesig is aan ‘n man goed geseënd
Want jy dra my al het almal my vergeet

As die wiel ophou draai
En my dae is klaar gesaai sê ek dankie
Vir hierdie oomblik in die son

As die wiel ophou draai
Kinders van ver af waai sê ek dankie
Want dis die beste wat ons kon
Sê ek dankie want dis die beste wat ons kon

As die wiel ophou draai
En my dae is klaar gesaai sê ek dankie
Vir hierdie oomblik in die son

En as die wiel ophou draai
Kinders van ver af waai sê ek dankie
Want dis die beste wat ons kon
Ja sê ek dankie want dis die beste wat ons kon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Die Wiel Ophou Draai lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the right of the clock
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid