song lyrics / Ray Dylan / As Ek Jou Moet Verloor lyrics  | FRen Français

As Ek Jou Moet Verloor lyrics

Performer Ray Dylan

As Ek Jou Moet Verloor song lyrics by Ray Dylan official

As Ek Jou Moet Verloor is a song in Afrikaans

Soveel duisend dae
Soveel nuwe vrae
Soveel paaie moes ons loop

En soveel kronkeldraaie
Soveel hartseersnare
Soveel keer moes ons maar hoop

Deur die seer en deur die swaar
En elke keer is jy net daar

As ek jou moet verloor
As ek jou nie meer hoor nie
Het ek nie meer ‘n plek waar ek hoort nie
As ek jou moet
As ek jou moet verloor

Hoeveel nuwe jare?
Hoeveel sonskyn dae?
En hoeveel tyd het ons nog oor?

Hoeveel dankie sê
En hoeveel wil jy hê?
En hoeveel is genoeg vir jou?

Al wat ek kan gee vir jou
Is hierdie oomblik hier en nou

Maar as ek jou moet verloor
As ek jou nie meer hoor nie
Het ek nie meer ‘n plek waar ek hoort nie
As ek jou moet verloor

Ek vergeet akkoorde en ek het nie meer woorde
Maar hier’s my dankie net vir jou
Hoe kan ek dit verduidelik?
Hoe kan ek jou sê?
Ons tye saam hou ek altyd by my

As ek jou moet verloor
As ek jou nie meer hoor nie
Het ek nie meer ‘n plek waar ek hoort nie
As ek jou moet verloor
As ek jou moet verloor
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Ek Jou Moet Verloor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid