paroles de chanson / Ray Dylan parole / As Ek Jou Moet Verloor lyrics  | ENin English

Paroles de As Ek Jou Moet Verloor

Interprète Ray Dylan

Paroles de la chanson As Ek Jou Moet Verloor par Ray Dylan lyrics officiel

As Ek Jou Moet Verloor est une chanson en Afrikaans

Soveel duisend dae
Soveel nuwe vrae
Soveel paaie moes ons loop

En soveel kronkeldraaie
Soveel hartseersnare
Soveel keer moes ons maar hoop

Deur die seer en deur die swaar
En elke keer is jy net daar

As ek jou moet verloor
As ek jou nie meer hoor nie
Het ek nie meer ‘n plek waar ek hoort nie
As ek jou moet
As ek jou moet verloor

Hoeveel nuwe jare?
Hoeveel sonskyn dae?
En hoeveel tyd het ons nog oor?

Hoeveel dankie sê
En hoeveel wil jy hê?
En hoeveel is genoeg vir jou?

Al wat ek kan gee vir jou
Is hierdie oomblik hier en nou

Maar as ek jou moet verloor
As ek jou nie meer hoor nie
Het ek nie meer ‘n plek waar ek hoort nie
As ek jou moet verloor

Ek vergeet akkoorde en ek het nie meer woorde
Maar hier’s my dankie net vir jou
Hoe kan ek dit verduidelik?
Hoe kan ek jou sê?
Ons tye saam hou ek altyd by my

As ek jou moet verloor
As ek jou nie meer hoor nie
Het ek nie meer ‘n plek waar ek hoort nie
As ek jou moet verloor
As ek jou moet verloor
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Ek Jou Moet Verloor

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole en haut de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid