paroles de chanson / Ray Dylan parole / Vir Eens In My Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Vir Eens In My Lewe

Interprète Ray Dylan

Paroles de la chanson Vir Eens In My Lewe par Ray Dylan lyrics officiel

Vir Eens In My Lewe est une chanson en Afrikaans

Vir eens in my lewe weet ek waar ek gaan
Vir eens in my lewe weet ek waar ek staan
Hier langsaan jou
Hier styf teen jou

Vir eens in my lewe sal ek nie laat gaan
Vir die eerste keer kan ek nou als verstaan
Ja ek verstaan waaroor liefde gaan
Dis vir eens in my lewe

Vir eens weet ek wie ek is
En toe jou hand in myne rus het ek geweet
Toe ek in jou oë verdwaal en my skip se anker val het ek geweet
Vir eens in my lewe

Vir eens in my lewe het jy my kom wys
Vir die eerste keer is my liefde by die huis
Ek kan dit voel en jy kan dit sien
Want dis vir eens in ons lewe

Vir eens weet ek wie ek is
En toe jou hand in myne rus het ek geweet
En toe ek in jou oë verdwaal en my skip se anker val het ek geweet
Dit is vir eens in my lewe

Ek maak my hart se vensters oop sodat jy reg deur my kan sien wat wag vir jou
En die son het lanklaas deurgeskyn
Die mure was yskoud ek het verkluim

Onder in die kelders lê
Verlepde ou verledes van my hart
Die eerste keer in my lewe

Vir eens weet ek wie ek is
En toe jou hand in myne rus het ek geweet
Toe ek in jou oë verdwaal
En my skip se anker val het ek geweet
Dit is vir eens in my lewe

Vir eens in my lewe weet ek waar ek gaan
Vir eens in my lewe
Dit is vir eens in my lewe
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vir Eens In My Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid