paroles de chanson / Ray Dylan parole / As Ek Eendag Groot Is lyrics  | ENin English

Paroles de As Ek Eendag Groot Is

Interprète Ray Dylan

Paroles de la chanson As Ek Eendag Groot Is par Ray Dylan lyrics officiel

As Ek Eendag Groot Is est une chanson en Afrikaans

Hier kom ek op aandag en op my plek
Sal ek my arms strek en wys dat ek kan?

As ek eendag groot is
En die tekens van resessie dood is
Wil ek ‘n nommer agt trui dra
En mense my handtekening vra

En as ek eendag groot is
En 'n vyftig rand die prys van brood is
Soek ek ‘n huisie by die see
Vra ek maar elke aand op my knieë
Maak my groen en goud
Maar ongelukkig is daai droom oud, nou sing ek

Hier kom ek op aandag en op my plek
Sal ek my arms strek en wys dat ek kan?
Hier kom ek op aandag en op my plek
Die Mexican-wave doen ek vir my span

As ek eendag groot is
En langs ‘n eiland op my eie boot is
Bring Minki vir my ‘n koue bier
Wat sy op my sixpack balanseer

En as ek eendag groot is
En Habana al ‘n Oxford-woord is
Wil ek die Wêreldbeker hou
Hom volmaak met net Dom Perignon
Maak my groen en goud
Maar ongelukkig is daai droom oud nou sing ek

Hier kom ek op aandag en op my plek
Sal ek my arms strek en wys dat ek kan?
Hier kom ek op aandag en op my plek
Die Mexican-wave doen ek vir my span

Hier kom ek op aandag en op my plek
Sal ek my arms strek en wys dat ek kan?
Hier kom ek op aandag en op my plek
Die Mexican-wave doen ek vir my span
Die Mexican-wave doen ek vir my span
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Commentaires sur les paroles de As Ek Eendag Groot Is

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'horloge
2| symbole en haut du téléviseur
3| symbole en haut du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid