paroles de chanson / Ray Dylan parole / Bloedrooi Deur lyrics  | ENin English

Paroles de Bloedrooi Deur

Interprète Ray Dylan

Paroles de la chanson Bloedrooi Deur par Ray Dylan lyrics officiel

Bloedrooi Deur est une chanson en Afrikaans

Ek ry elke dag daar by jou huis verby
Jy sê baby hoekom kyk jy so vir my?
Want ek maak vir jou ogies
Maak vir jou ogies maak vir jou ogies
Ek kannie wag tot die dag wat jy ogies terug maak vir my

Blomme chocolates bubbles op jou stoep gelos
Ek weet jy is duur jy gaan my baie kos
Maar vir jou sal ek skuld maak
Jou sal ek skuld maak jou sal ek skuld maak
Ek weet ek pluk vir my ‘n lat maar jy sê ek kan jou op ‘n date vat

Ek sien jou voor daai bloedrooi deur
Ek soen jou voor daai bloedrooi deur
Ek vra jou voor daai bloedrooi deur en jy sê nee nee nee

Ek klop weer aan daai bloedrooi deur
Ek probeer nog vir ‘n duisend keer
Ek dra jou oor die drumpel van daai bloedrooi deur deur deur

Ek stap elke aand daar by jou huis verby
Dis ‘n wye ompad om jou aandag te kry
Want ek blaas vir jou soentjies
Blaas vir jou soentjies blaas vir jou soentjies
Maar jy vang al daai soentjies mis en sê you can’t afford this

Ek sien jou voor daai bloedrooi deur
Ek soen jou voor daai bloedrooi deur
Ek vra jou voor daai bloedrooi deur en jy sê nee nee nee

Ek klop weer aan daai bloedrooi deur
Ek probeer nog vir ‘n duisend keer
Ek dra jou oor die drumpel van daai bloedrooi deur deur deur

Sewe maande wag ek al
Dat jy vir my planne val
Toe sê jy ja en toe sê jy ja
Ek kan jou maar pla
Want vanaand gaan ons uit en jy weet dis nie ons laaste date

Ek sien jou voor daai bloedrooi deur
Ek soen jou voor daai bloedrooi deur
Ek vra jou voor daai bloedrooi deur en jy sê nee nee nee

Ek klop weer aan daai bloedrooi deur
Ek probeer nog vir ‘n duisend keer
Ek dra jou oor die drumpel van daai bloedrooi deur deur deur
Ha vanaand’s die laaste keer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bloedrooi Deur

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la croix
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à gauche de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid