song lyrics / Ray Dylan / Crazy Lief Vir Jou lyrics  | FRen Français

Crazy Lief Vir Jou lyrics

Performer Ray Dylan

Crazy Lief Vir Jou song lyrics by Ray Dylan official

Crazy Lief Vir Jou is a song in Afrikaans

In ‘n huisie in die Vrystaat
En Don Williams op die radio
Ek onthou nog Gypsy Woman
En Elvis met sy rock ‘n roll

En so begin ‘n kind se drome
En so begin ‘n country hart
In ‘n huisie in die Vrystaat
Speel die song Your Cheating Heart

Maar my drome lê in Nashville
En my hart is hier by jou
En Patsy Cline sê ons is crazy
Want ek's mal verlief op jou
Want ek is crazy
Ek is crazy lief vir jou

Ja my drome lê in Nashville
En my hart is hier by jou
En Kenny Rogers speel die Gambler
Ek sit al my geld op jou
Want ek is crazy
Ek is crazy lief vir jou

In ons huisie in die Vrystaat
Los ek vanaand my hart aan jou
Ek vat my amp en my kitare
Want Jim Reeves sê He’ll Have to Go

Ek leef my kinderdrome
Sing vir die mense al my songs
Maar ek kom gou weer terug na jou toe
Cos that’s Where My Heart Belongs

Maar my drome lê in Nashville
En my hart is hier by jou
En Patsy Cline sê ons is crazy
Want ek’s mal verlief op jou
Want ek is crazy
Ek is crazy lief vir jou

Ja my drome lê in Nashville
En my hart is hier by jou
En Kenny Rogers speel die Gambler
Ek sit al my geld op jou
Want ek is crazy
Ek is crazy lief vir jou
Ek is crazy lief vir jou
Ek is baie lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Crazy Lief Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the top of the star
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid