song lyrics / Onbeskaamd / Die Een Wat My Sien lyrics  | FRen Français

Die Een Wat My Sien lyrics

Performer Onbeskaamd

Die Een Wat My Sien song lyrics by Onbeskaamd official

Die Een Wat My Sien is a song in Afrikaans

Vir die wêreld is ek net 'n nommer
'n Korreltjie sand in die groot heelal
Is daar iemand wat my raaksien
Wat omgee en verstaan?

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Die wêreld se opinie maak nie meer saak
Ek leef vir my Skepper en Hom alleen
Hy noem my Sy kind, Sy erfgenaam
Hy weet wie ek is

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Aan die God van die eeue, die groot Ek is
Gee ek my lewe, my alles
Hy's die God wat vir ewig my hart besit
Hy is die Een wat my sien

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

God wat my sien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Een Wat My Sien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid