paroles de chanson / Onbeskaamd parole / Die Een Wat My Sien lyrics  | ENin English

Paroles de Die Een Wat My Sien

Interprète Onbeskaamd

Paroles de la chanson Die Een Wat My Sien par Onbeskaamd lyrics officiel

Die Een Wat My Sien est une chanson en Afrikaans

Vir die wêreld is ek net 'n nommer
'n Korreltjie sand in die groot heelal
Is daar iemand wat my raaksien
Wat omgee en verstaan?

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Die wêreld se opinie maak nie meer saak
Ek leef vir my Skepper en Hom alleen
Hy noem my Sy kind, Sy erfgenaam
Hy weet wie ek is

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Aan die God van die eeue, die groot Ek is
Gee ek my lewe, my alles
Hy's die God wat vir ewig my hart besit
Hy is die Een wat my sien

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

Hy is die God wat my sien
Die Een vir wie ek saak maak
Die Een wat my naam ken
El-Rohi die God wat my sien

God wat my sien
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Een Wat My Sien

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'enveloppe
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid