paroles de chanson / Onbeskaamd parole / My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley lyrics  | ENin English

Paroles de My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley

Interprètes OnbeskaamdRiana Nel

Paroles de la chanson My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley par Onbeskaamd lyrics officiel

My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley est une chanson en Afrikaans

My hande hef
Ek op na U
Ek loof U naam
En buig voor U
Want U is Heer
Die Koning van my hart
Van my hart

My hande hef
Ek op na U
Ek loof U naam
En buig voor U
Want U is Heer
Die Koning van my hart

Ek dien geen vreemde gode nie
En niks is meer belangrik nie
As dat U in my hart regeer
Daar is geen plek vir ander nie
Voor U, o Heer
Lê ek nou my lewe neer

My hande hef
Ek op na U
Ek loof U naam
En buig voor U
Want U is Heer
Die Koning van my hart

Ek dien geen vreemde gode nie
En niks is meer belangrik nie
As dat U in my hart regeer
Daar is geen plek vir ander nie
Voor U, o Heer
Lê ek nou my lewe neer
Voor U, o Heer
Lê ek nou my lewe neer

O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom, Christus
Die Heer
Die Heer

Kom lofsing die Here
Hy is onse Koning
Vir ons word Hy mens en oorwin die dood
Hy heers met reg in
Hemel en op aarde

O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom
Kom nou en aanbid Hom, Christus
Die Heer
Hy's die Heer

Kom lofsing die Here
Hy is onse Koning
Vir ons word Hy mens en oorwin die dood
Hy heers met reg in
Hemel en op aarde

O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom, Christus

Want U alleen is waardig
Want U alleen is waardig
Want U alleen is waardig
Christus die Heer
U alleen regeer

(Kom, kom nou en aanbid Hom)
(Kom, en kom nou en aanbid Hom) U is waardig Heer
(O kom nou en aanbid Hom) U is waardig Heer, U is waardig

O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom, Christus
Die Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'enveloppe
2| symbole en haut du nuage
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid