paroles de chanson / Onbeskaamd parole / Op U Woord lyrics  | ENin English

Paroles de Op U Woord

Interprète Onbeskaamd

Paroles de la chanson Op U Woord par Onbeskaamd lyrics officiel

Op U Woord est une chanson en Afrikaans

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap
Op U Woord

Laat die mense lag laat die mense snou
Op U Woord sal ek gaan
Dis genoeg vir my

Laat die golwe slaan laat die storms woed
Op U Woord sal ek staan
Dis genoeg vir my

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap
Op U Woord

Laat die mense dink dis dwaasheid
Op U Woord sal ek gaan
Dis genoeg vir my

As almal om my twyfel
Op U Woord sal ek staan
Dis genoeg vir my

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap
Op U Woord

U Woorde bring verligting
U Woorde bring hoop
U Woorde bring antwoorde
U Woorde leef in my

U Woorde bring verligting
U Woorde bring hoop
U Woorde bring antwoorde
U Woorde leef in my

U Woorde bring verligting
U Woorde bring hoop
U Woorde bring antwoorde
U Woorde leef in my

U Woorde bring verligting (U Woorde bring hoop)
U Woorde bring hoop (U Woorde bring hoop)
U Woorde bring antwoorde
U Woorde leef in my

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap

Op U Woord sal ek 'n ark bou
Op U Woord sal ek uit die boot klim
Op U Woord sal ek in die vuuroond staan
En die leeukuil binne stap
Op U Woord
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Op U Woord

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'enveloppe
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole en haut du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid